U­ber ‘red’ Arm­strong van ban­krot­skap

Die Burger - - 15 -

’n Be­leg­ging in die tax­i­diens U­ber het Lan­ce Arm­strong, die fiets­ry­er wat van sy se­we Tour de Fran­ce-ti­tels ge­stroop is, en sy fa­mi­lie fi­nan­si­eel ge­red.

Die 47-ja­ri­ge A­me­ri­ka­ner het Don­der­dag in ’n on­der­houd ge­sê hy het in 2009$100000 aan’ n be­leg­gings maat­skap­py ge­gee.

“Dit het ons ge­red,” sê Arm­strong in die on­der­houd. Hy was glo des­tyds nie be­wus dat hy in U­ber, wie se waar­de toe net $3,7 mil­joen was, be­lê het nie.

Toe Arm­strong, wat die Tour tus­sen 1999 en 2005 ge­wen het, se knoei­e­ry des­tyds op die lap­pe kom, het dit hom mil­joe­ne dol­lars aan regs­kos­te uit die sak ge­jaag.

U­ber se waar­de word nou op so­wat $120 mil­jard ge­skat. Arm­strong, wat in 2013 er­ken het dat hy ver­bo­de mid­dels ge­bruik het, wou nie sê hoe­veel sy be­leg­ging tans werd is nie, maar het wel er­ken dit is “te goed om waar te wees”.

Op ’n vraag of hy “tus­sen $10 mil­joen en $50 mil­joen” ge­maak het, was sy antwoord: “Dit is daar rond. Dit is baie.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.