Blo­kraai 13 808

Die Burger - - 6 -

Dwars:

7. Ge­voel van re­spek 8. Eer­ste bie of eer­ste be­gin sing 9. No­be­le wilds­bok van die Noor­de? 10. ’n Deel van die naam van ’n be­roem­de skil­de­ry wat ook La Gi­o­con­da ge­noem word 15. Lag­spie­re prik­kel 16. Be­tref­fen­de die oog 19. Gods­diens­on­der­wy­ser 22. Ge­kleur­de weef­sel met te­ke­nin­ge 23. Vry­ge­wig 24. Te bo­we kom of oor­win

Af:

1. S­me­kend vra 2. Meng­me­taal 3. S­kom­mel­bed­jies 4. Kan aan die bors ge­koes­ter word 5. Wat die ster­re be­tref 6. Gra­veer met suur 8. Heb­sug­tig 11. In die tuin hier­van het die eer­ste men­se ge­woon 12. En­gel­se ti­tel 13. Ver­ruk­king 14. Wee­moe­di­ge li­rie­se ge­dig­te 17. Een van ’n twee­ling wat vol ha­re ge­bo­re is, in Ge­ne­sis 18. Buur­man van die Ne­der­lan­der 20. Die gan­se he­mel­ruim – of slegs een by die kos 21. Draai

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.