Van­dag wat was

Die Burger - - 6 -

Ja­ni­ce Ho­ney­man, Suid-A­fri­kaan­se re­gis­seur en ar­tis­tie­ke di­rek­teur, is 70. Ja­son Ba­te­man, A­me­ri­kaan­se ak­teur, is 50.

25 jaar gelede (1994): Die ANC maak sy Her­op­bou-en-ont­wik­ke­lings­pro­gram be­kend. 22 jaar gelede

(1997): In Ka­ïro be­land ’n bus in die Nyl en ver­drink 39 men­se. 15 jaar gelede

(2004): Die vlag van Ge­or­gië, die so­ge­naam­de Vyf­krui­se­vlag, word weer amp­te­lik in ge­bruik ge­neem ná ’n on­der­bre­king van on­ge­veer 500 jaar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.