Waar­om was rand des­tyds so sterk?

Die Burger - - 8 - Ko­bus Lo­ch­ner, On­rus­ri­vier

Ek lees 50 jaar gelede is Ri­chard Nixon, aan­ge­we­se A­me­ri­kaan­se pre­si­dent, se sa­la­ris met 100% na $200 000 (so­wat R140 000) ver­hoog.

A­part­heid was ver­keerd, maar wat was reg ge­doen dat die rand des­tyds so sterk teen­oor an­der een­he­de was? Jam­mer dat daar­die sterk e­ko­no­mie nie tot al­mal se voor­deel aan­ge­wend was nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.