Oa­se

Die Burger - - 8 -

Uit die By­bel

Die Woord het mens ge­word en on­der ons kom woon. Ons het sy heer­lik­heid ge­sien, die heer­lik­heid wat Hy as die e­nig­ste Seun van die Va­der het, vol ge­na­de en waar­heid. – Jo­han­nes 1:14

Uit die Ko­ran

By die ink­pot en die pen en dit wat hul­le skryf! By die ge­na­de van u He­re, u is nie krank­sin­nig nie. En se­ker­lik is daar vir u ’n be­lo­ning wat nie weg­ge­neem sal word nie. En u se­des is se­ker­lik op die hoog­ste peil. – Ko­ran 68:1-4

Ge­dag­te vir die dag

Vir my is el­ke uur ge­na­de. En ek is in my hart dank­baar el­ke keer as ek ie­mand ont­moet en na sy of haar glim­lag kyk. – E­lie Wie­sel

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.