Sterk op­po­si­sie is nodig om SA reg te s­tuur

Die Burger - - 9 - Dr. Je­an du P­les­sis, Strand

Die laas­te tyd het ek men­se din­ge hoor sê soos “men­se weet nie vir wie om nou te stem nie”. Jy be­hoort eg­ter nou juis te weet vir wie om te stem.

Die ANC soek stem­me om aan be­wind te bly en die sous­trein se wie­le ge­o­lie te hou. Dis goed en wel om te sê Cy­ril Ra­map­ho­sa is ’n goeie man wat din­ge sal reg­stel, maar ’n stem vir die ANC is nie ’n stem net vir hom nie – dit is ’n stem vir ’n par­ty vol kor­rup­sie en on­be­voeg­de lei­ers. Men­se soos Ja­cob Zu­ma en Bat­ha­bi­le Dla­mi­ni het steeds in­vloed in die bin­ne­krin­ge.

Kyk maar hoe het so­veel in­stel­lings on­der die ANC ag­ter­uit­ge­gaan. Ons praat hier van ’n par­ty wat kin­ders wil in­dok­tri­neer met ’n een­sy­di­ge sie­ning van die ver­le­de in plaas daar­van om hul­le op die toe­koms voor te be­rei.

Ge­skie­de­nis is blyk­baar vir hom be­lang­ri­ker as voor­be­rei­ding vir die wê­reld van we­ten­skap, teg­no­lo­gie en e­ko­no­mie­se uit­da­gings.

In die ge­bie­de waar die DA in be­heer is, het hy dui­de­lik be­wys dat hy be­ter en deur­sig­ti­ger kan regeer.

Een van die groot pri­o­ri­tei­te met die ko­men­de ver­kie­sing is ’n sterk op­po­si­sie om druk op die ANC te plaas om die daad by die woord te voeg om van kor­rup­sie en on­be­voeg­des in die re­ge­ring ont­slae te raak. Geen par­ty is son­der fou­te nie, maar meer stem­me vir die DA kan be­te­ken dat ’n ster­ker ver­sa­me­ling van be­voeg­de men­se die re­ge­ring op die reg­te spoor kan hou.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.