JSE

Die Burger - - 11 -

Nic­ky Ne­w­ton-King, uit­voe­ren­de hoof van die JSE, het in ’n pa­neel­be­spre­king op die Pa­ge-kon­fe­ren­sie ge­sê maat­skap­pye moet be­ter be­sef wat die uit­wer­king van hul be­dry­wig­he­de op die om­ge­wing en sa­me­le­wing is, want hul­le fo­kus meest­al net op fi­nan­si­ë­le sy­fers.

“Maat­skap­pye moet dus nie net ’n wet­li­ke li­sen­sie hê om te mag sa­ke doen nie, maar ook ’n so­si­a­le li­sen­sie.”

Al hoe meer be­leg­gers dring daar­op aan dat die maat­skap­pye waar­in hul­le be­lê, vol­hou­baar­der op­tree. Hul­le is be­reid om ’n lang­ter­myn­sie­ning in te neem om­dat dit “die reg­te ding is om te doen”, sê sy.

Sy sê die JSE ver­skaf ’n plat­form waar­op geld vir die groe­n­e­ko­no­mie in­ge­sa­mel kan word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.