In­sti­tuut

Die Burger - - 11 -

Frank Ri­js­ber­man, di­rek­teur­ge­ne­raal van die Global G­reen Gro­wth In­s­ti­tu­te, het met Har­ris saam­ge­stem oor be­leid wat be­leg­gings in die groen-e­ko­no­mie kan be­lem­mer, soos waar fos­siel­brand­stof nog ge­sub­si­di­eer word, ver­al in A­fri­ka, waar on­der­ne­mings nog groot­liks die­sel­krag­op­wek­kers ge­bruik. As re­ge­rings hul be­leid ver­an­der om her­nieu­ba­re e­ner­gie te be­voor­deel, kan maat­skap­pye by­voor­beeld eer­der na son­krag oor­ska­kel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.