Na­si­o­na­le sko­le­krie­ket-toer­nooie

Die Burger - - 13 - O.19-span o.17-toer­nooi was die wen­tel­lings o.15-span o.13-span in – Sa­rel Bur­ger

Die Wes­te­li­ke Pro­vin­sie se sko­le-krie­ket­amps­dra­ers sal nie al­te ge­mak­lik voel oor hul span­ne se ver­to­nings by die na­si­o­na­le toer­nooie die af­ge­lo­pe va­kan­sie nie. En so­veel te meer die baad­jie­dra­ers van die Bo­land en Suid­wes­te­li­ke Dis­trik­te.

By die vyf ver­naam­ste saam­trek­ke waar die span­ne van dié krie­ket­bon­de be­trok­ke was, het die WP slegs 55% van sy wed­stry­de ge­wen, ter­wyl die SWD en Bo­land met on­der­skei­de­lik in net 36% en 25% van hul krag­me­tings aan die wen­kant was.

Die WP se het – soos vroe­ër vol­le­dig be­rig – we­lis­waar op die laas­te dag die “eind­stryd” ge­haal, maar het toe sy e­nig­ste ne­der­laag teen Gauteng op die lyf ge­loop. Maar die Bo­land en SWD kon elk net t­wee van hul ses wed­stry­de wen.

By die ook maar skaars vir die Wes-/ Suid-Kaap­se span­ne, met net t­wee se­ges in ses wed­stry­de vir die WP so­wel as die Bo­land ter­wyl die SWD drie oor­win­nings be­haal het.

He­ath Ri­chards (187 lo­pies t. M­pu­ma­lan­ga, 44 t. die Bo­land en 42 t. Noord-Kaap so­wel as Zimbabwe) was die Suid-Kaap­lan­ders se groot staat­ma­ker. Vir die WP het Da­niel S­mith (106 t. Grens en 59* t. Noord-Kaap), Imraan P­hi­lan­der (53*t. Noord­wes en 55 t. Grens) en Te­bo­go Faas (5/36 t. Grens) die bes­te ver­toon. Die Bo­land se uit­blin­kers was An­dy W­haits (70 t. Oos­te­li­kes en 157* t. M­pu­ma­lan­ga), S­te­phan Ma­ree (6/4 t. die WP) en Fran­cois Joubert (72* t. M­pu­ma­lan­ga).

Die WP se was – met vyf oor­win­nings in sy ses wed­stry­de – een van die top­span­ne by die Mo­men­tum­week in S­tel­len­bosch. Maar die SWD (t­wee se­ges) en die Bo­land (een) kon nie juis hond haar­af maak nie.

Mi­cha­el Le­vitt (52 t. K­waZu­lu-Na­tal Kus en 76* t. Vry­staat) en Et­han-John Cun­ning­ham (101* t. Vry­staat) was die WP se voor­ste kol­wers, ter­wyl Ar­naud du P­les­sis (71 t. Lim­po­po), Keen­an Ar­ries 81 en S­tan­ley Mei 6/28, al­bei t. Grens) hul kant ge­bring het. Vir die Bo­land, wat aan­vank­lik ge­suk­kel het om op dreef te kom, het S. C­he­ma­ly (107* en Jan-Pa­gel Ha­ne­kom 4/17) se by­dra­es teen Lim­po­po op die laas­te dag die Wyn­lan­ders hul e­nig­ste oor­win­ning be­sorg.

Die WP se was, met drie oor­win­nings en t­wee on­be­slis­te uit­slae, on­oor­won­ne by die ju­ni­ors se saam­trek in Be­no­ni. Maar die Bo­land (een se­ge) en die SWD (geen oor­win­ning) ) het erg nou­strop ge­trek.

Die Ka­pe­naars se Da­vid Si­mon (50 t. SWD en 66* t. Zimbabwe) en Fayy­ad Da­vids (67 t. Zimbabwe), Ky­le Wil­li­ams (91 en Si­bu­le­le Lan­de­lo 5/15, al­bei t. Vry­staat) het blink ver­toon. Vir die Bo­lan­ders was dit net Wa­keem For­tuin (4/10) en Wil­li­am Sep­tem­ber (57) wat in die se­ge oor Noord-Kaap die mas kon op­kom. E­na­thi K­hits­hi­ni (5/42 t. Noord-Kaap) en Zan­der Nel (5/23 t. Lim­po­po) het goed ver­toon vir die SWD.

Wat die toer­nooi vir Pietermaritzburg be­tref, het die WP drie oor­win­nings in hul ses wed­stry­de be­haal, maar die SWD (t­wee se­ges) en Bo­land (een se­ge) het te­leur­ge­stel.

Le­ah Jo­nes (4/6 t. Gauteng en 5/4 t. K­waZu­lu-Na­tal Kus), Si­nen­ja­bu­lo Gog­wa­na (4/16 t. M­pu­ma­lan­ga) en No­sipho Ve­zi (4/23 t. Noord-Gauteng) het die bes­te ver­toon vir die WP. C­han­tel­le van S­choor het 5/13 vir die Bo­land teen die Vry­staat in­ge­oes, ter­wyl An­ne­rie Derck­sen (43 t. Gauteng) en C­ha­ni Damons (5/9 t. Kei) on­der die SWD se bes­te speel­sters was.

o.19-mei­sies

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.