Doen­tug­stap­pe­teen­DG­van­te­sou­rie,­sê­Cy­ril

Die Burger - - 2 - – P­hil­da Es­sop

Pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa het op­drag ge­gee dat tug­stap­pe teen Don­do Mo­ga­ja­ne, di­rek­teur-ge­ne­raal (DG) van die na­si­o­na­le te­sou­rie, ge­doen word.

Dit volg nadat adv. Bu­si­si­we Mkhwe­ba­ne, o­pen­ba­re be­sker­mer (OB), in De­sem­ber be­vind het dat Mo­ga­ja­ne na­ge­laat het om te ont­hul dat hy ’n mis­daad­ge­skie­de­nis het toe hy in 2017 om die pos van DG aan­soek ge­doen het. Mkhwe­ba­ne het in haar ver­slag aan­ge­dui dat Mo­ga­ja­ne die Pad­ver­keers­wet in 2011 oor­tree het. Vroe­ër is be­rig dat hy be­boet is nadat hy die spoed­perk oor­skry het.

’n A­no­nie­me klag is in 2017 by die OB in­ge­dien nadat Mo­ga­ja­ne om die pos aan­soek ge­doen het. Die OB-ver­slag lui dat Mo­ga­ja­ne wet­lik ver­plig was om “eer­lik en in goe­der trou” op te tree teen­oor sy werk­ge­wer waar van hom ver­wag is om die oor­tre­ding be­kend te maak. Sy het aan­be­veel dat Ra­map­ho­sa bin­ne 30 dae ná die uit­rei­king van die ver­slag krag­tens die S­taats­diens­wet teen Mo­ga­ja­ne op­tree om­dat hy vals in­lig­ting verskaf het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.