Gram­m­ys se pienk pak­kies ‘die af­grys­lik­ste’

Die Burger - - 3 -

Car­di B, Ka­ty Per­ry en Ky­lie Jen­ner was van die be­ken­des wat vol­gens mo­de­ken­ners die le­lik­ste uit­rus­tings na die Gram­my-prys­uit­de­ling aan­ge­had het.

Die ge­leent­heid is Son­dag­aand in Los An­ge­les ge­hou.

Car­di het in ’n groot, donkerblou vis­stert-rok van flu­weel wat van bo tot op haar mid­del­lyf oop­ge­sny is op die rooi ta­pyt ver­skyn. Groot, pienk plooie sprei van haar mid­del­lyf af boon­toe uit soos ’n blom wat oop­maak. Sy het haar uit­rus­ting met ’n vlees­kleu­ri­ge lyf­pak en lang, pienk sy­hand­skoe­ne vol­tooi.

Car­di het ge­skie­de­nis ge­maak toe sy die prys ge­wen het vir die bes­te rap-al­bum vir haar de­buut, In­va­si­on of P­ri­va­cy.

Va­rie­ty be­rig dat Car­di die eer­ste vrou is wat dié prys vir ’n so­lo­werk wen. Lau­ryn Hill het dit in 1997 as deel van die hip-hop-groep die Fu­gees ge­wen.

Ka­ty Per­ry se lig­pienk bal­lon­rok van ’n Fran­se mo­de­maat­skap­py het haar op USA To­day se ly­sie van die swaks­ge­kle­de Gram­my-gan­gers laat be­land.

Hoe­wel so­si­a­le­me­dia­ge­brui­kers Per­ry oor haar rok ge­spot het, is haar hare en grimering ge­loof.

Ky­lie Jen­ner het die mo­de­ken­ners se ly­sie van swaks-ge­kle­des mak­lik ge­haal. Sy het ook lig­pienk ge­kies.

Jen­ner het saam met Tra­vis S­cott, haar kê­rel, op­ge­daag.

Die werk­lik­heid­ster het ’n lang­broek­pak “wat nie mooi ge­pas het nie” aan­ge­had.

Cos­mo­po­li­tan be­rig Jen­ner en S­cott het boon­op laat op­ge­daag.

Ka­ty Per­ry in haar lig­pienk bal­lon­rok van ’n Fran­se mo­de­maat­skap­py.

Ky­lie Jen­ner in haar pienk pak­kie wat nie mooi ge­pas het nie.

Car­di B in haar bi­sar­re uit­rus­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.