Blo­kraai 13 829

Die Burger - - 6 -

Dwars:

1. Vis wat jy kry as jy die kar­perd se stert af­kap!

4. Doe­kie by die ete

8. Seun van jou broer of sus­ter

9. Ge­wy­de beeld, ve­ral in die Oos­ter­se Or­to­dok­se Kerk

10. S­tel­len­bosch

13. Jou uit­put deur te veel be­kom­mer­nis of werk

15. S­pot­naam des­tyds vir ’n B­rit­se sol­daat

18. Re­nais­san­ce-kuns­te­naar wat onder meer die fres­ko Die Laas­te A­vond­maal ge­skep het

19. Soort Oos­ter­se dolk en net die be­gin van die kri­sis!

22. Vrug wat ’n be­dees­de nie kan sê nie

23. Volg

24. Stukke grond, maar jy kry dit ook aan bo­me

Af:

1. Ei­land in die Mid­del­land­se See

2. Held onder mei­sies

3. Maar bra min

5. On­ge­voe­lig en af­ge­stomp

6. A­fri­ka-staat waar­van N’D­jamé­na die hoof­stad is

7. Uit ’n amp ont­slaan

11. Jy kry 24 Dwars van hul­le

12. Op die rug dra

14. Lief­koos

16. By­kom­stig­he­de

17. Haat, haat­lik­heid of die skan­de­lik­heid van iets

18. On­waar­heid

20. Die­re waar­mee een­maal ge­storm is

21. Op­skud­ding

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.