Oor­sprong

Die Burger - - 7 - Waar kry die dor­pe hul wa­ter?

Die Dui­ven­hoks­dam le­wer wa­ter aan Wit­sand, Hei­del­berg, Slang­ri­vier en die om­lig­gen­de ge­bie­de.

Die O­ver­berg-wa­ter­raad ver­deel ’n kwo­ta van 2 200 m³ wa­ter per dag tus­sen Wit­sand, Hei­del­berg en Slang­ri­vier. Wit­sand ont­vang on­der­grond­se wa­ter van die O­ver­berg-wa­ter­raad, maar ont­trek ook in De­sem­ber en Ja­nu­a­rie wa­ter uit ge­li­sen­si­eer­de boor­ga­te.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.