S­teers brand by sen­trum

Die Burger - - 9 - Ja­na Breytenbach

’n Brand het gis­ter­og­gend in die kom­buis van die kits­kos­re­stau­rant S­teers by die Ca­pe Ga­te-win­kel­sen­trum in Brac­ken­fell uit­ge­breek.

Ju­an Jan­sen van Vuur­en (30) van Dur­ban­vil­le was om­streeks 08:30 op pad na S­tel­len­bosch toe hy die bol­le rook sien.

“Ek het be­sef dit is S­teers wat brand. Ek het my voer­tuig van die pad af­ge­trek en ’n vi­deo ge­neem,” het Jan­sen van Vuur­en ge­sê.

T­heo Lay­ne, brand­weer­hoof van Kaap­stad, sê ’n braai­er of roos­ter wat oor­ver­hit het, kon moont­lik die brand ver­oor­saak het.

Nie­mand is in die voor­val be­seer nie.

Foto: VERSKAF

’n Brand het in die kits­kos­re­stau­rant S­teers by die Ca­pe Ga­te­win­kel­sen­trum uit­ge­breek.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.