Sal die boe­re da­rem te­vre­de wees?

Die Burger - - 10 -

Dan Ba­den­horst sr., Kaap­stad

Ná die twee ure lan­ge goeie nuus van die staats­re­de, dat Suid-A­fri­ka bin­ne ’n jaar om­ge­draai is van ’n kor­rup­te klep­to­kra­sie na ’n land van hoop, waar­in reg­streek­se bui­te­land­se be­leg­gings ver­vier­dub­bel het, toe­ris­me dra­ma­ties tot 10 mil­joen be­soe­kers toe­ge­neem het, E­s­kom, die SAID en die groot o­pen­ba­re on­der­ne­mings skoon­ge­vee is, ens. ens, moet ’n mens nou, soos die seun­tjie in A.G. Visser se sto­rie oor die sond­vloed, vra: “Was die boe­re toe te­vre­de?”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.