Jy SMS

Die Burger - - 11 -

Stuur jou SMS na 45589. SMS’e wat die skry­wer se naam bevat, kry voor­keur.

Is hier­die skie­li­ke beurtkrag as ge­volg van e­ni­ge te­kor­te, of het dit te doen met CR se ont­bon­de­ling van E­s­kom? Dis hoog­ver­raad as dit laas­ge­noem­de is. An­ton

Hoe­veel van E­s­kom se be­stuur­ders het hul vakansies ge­kan­sel­leer en in De­sem­ber te­rug werk toe ge­gaan? A. S­choltz

Hoe­ra vir F­red Mou­ton. Hy som die E­s­kom-toe­stand skit­te­rend op. F­rik­kie, Jef­freys

E­s­kom se skuld­las is die he­le SA s’n! Hoe is dit moont­lik? m.r.

Prof. Vol­mink, ’n dok­ter weet iets van al­les, ’n spe­si­a­lis al­les van iets en ’n su­per­spe­si­a­lis al­les van niks. Grap­pie. Boe­tie, Stb

An­na van S­tel­len­bosch, jy is heel­te­mal kor­rek, ons moet DA stem. Ju­dy, Pa­row

Mis­kien nog as CR ’n par­ty in die ver­kie­sing was, sou ek ’n stem sy kant toe ge­gooi het. Maar vir al die an­der in die ANC sien ek nie kans nie! Johan, Nu­we­land

Voed­sel­se­ker­heid, positiwiteit. Wat was die boer se bes­te jaar? Vol­gen­de jaar. Dis hoe­veel ver­troue ’n boer het. Piet du Toit

Die president ha­mer op ar­moe­de­ver­lig­ting, maar mis­kien moet hy ’n slag sê jy kan nie 6 tot 8 kin­ders op ’n staats­toe­lae groot­maak en laat leer nie. Min­der kin­ders is ge­lyk aan meer aan­dag, meer sorg, be­ter kos en huis­ves­ting. Ma­ra Nor­tier, Pa­row

Ek ge­niet John S­cott se tong-in-die-kies ru­briek Sa­ter­dae som­mer baie. Da­rem iets om week­liks na uit te sien. Corné, Sal­dan­ha

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.