Jy op Fa­ce­book en Net­werk24

Die Burger - - 11 -

Pra­vin Gord­han wil drin­gend met E­s­kom ver­ga­der oor beurtkrag:

Hy moet som­mer die ge­wel­di­ge bo­nus­se ook be­spreek. Gro­ter pro­duk­ti­wi­teit is die ant­woord. – Wiec­kus Lotz

Pra­vin Gord­han sal ’n goeie president wees... hy ont­sien nie­mand nie. – E­re­ne S­tu­art Sa­wa­la

Dank al­mal af! Stel men­se aan wat die werk kan doen. – Mag­da G­rey­ven­stein

Die he­le Paarl was Son­dag­aand don­ker. Dis mos nie reg nie. – Hen­ry Sa­ko

Hoe­kom word E­s­kom ’n nuts­maat­skap­py ge­noem? Die naam is ’n teen­stry­dig­heid. – Herman Booy­sen V Leeg ge­steel en nou moet ons be­taal. Gaan hier­die nag­mer­rie nooit ein­de kry nie? – Mar­tin Holtz­hau­sen

V Die op­los­sing is eenvoudig. Stel men­se aan met die no­di­ge er­va­ring en ken­nis om die werk te doen. – An­dré Marx

V Ek ruik lont. Ner­sa sê nee vir ’n groot ver­ho­ging in ta­rie­we, en nou is daar weer beurtkrag. – An­dré O­li­vier

V As E­s­kom al die on­wet­ti­ge ver­bin­din­ge ont­kop­pel, sal die pro­bleem­pie op­ge­los wees. – Wou­ter de Vil­liers

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.