Wys jou staal by die Im­bu­ko Big Fi­ve MTB

Die Burger - - 2 -

Jy het nog tyd tot 20 Februarie om in te skryf vir die Im­bu­ko Big Fi­ve MTB C­hal­len­ge by Im­bu­ko Fa­mi­ly Vint­ners bui­te Wel­ling­ton. Kom gooi dikwiel­spo­re op die 75 km­roe­te met ’n klim van 3 020 m. Jy kan al­leen of in ’n span van twee le­de ry. Daar gaan ook kos, wyn, bier en ver­maak vir die he­le ge­sin wees. Wan­neer? 23 Februarie Wegspring­tyd? 07:00

In­skry­wings­fooi? R375 Skryf in: www.im­bu­ko­big­fi­vechal­len­ge.co.za

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.