Nog! Nog!

Die Burger - - 3 -

We­ten­skap­li­kes het oor die af­ge­lo­pe paar maan­de ook nuus be­kend ge­maak van ’n he­le reeks nu­we Suid-A­fri­kaan­se spe­sies.

■ Drie nu­we soor­te see­kom­kom­mers is be­skryf deur Ahmed T­han­dar van die U­ni­ver­si­teit van K­waZu­lu-Na­tal. Een kom uit die see na­by S­cott­burgh.

■ ’n Nu­we soort wil­de­sel­de­ry (De­ver­ra ra­pa­let­sa) is op die G­haap­pla­to in G­rie­kwa­lan­dWes ont­dek.

■ Sa­vel Da­niels en sy span van die U­ni­ver­si­teit S­tel­len­bosch het ’n pê­rel­kleu­ri­ge krap­spe­sie (Po­ta­mo­nau­tes mhlop­he) in ’n woud in die Oos-Kaap ge­vind.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.