Die Burger : 2019-02-12

10 : 10 : 10

10

Kommentaar 10 Die Burger Dinsdag 12 Februarie 2019 V Praat Saam Skryf aan [email protected] Lesersbriewe moet vergesel wees van die skrywer se naam, adres en telefoonnommer. behou hom die reg voor om briewe te redigeer en te verkort. Die Burger In die afdeling vir SMS’e kry boodskappe wat die skrywer se naam bevat, voorkeur. Oase V Uit die Bybel Die Here jou God is by jou, Hy, die krygsman wat red. Hy is vol vreugde oor jou, Hy is stil-tevrede in sy liefde. Hy jubel en juig oor jou. – Sefanja 3:17 V Uit die Koran En was hulle maar tevrede met wat Allah en Sy Boodskapper aan hulle gegee het, en het hulle gesê: Allah is vir ons genoeg; Allah sal ons weldra van Sy oorvloed gee, en ook vir Sy Boodskapper; waarlik, tot Allah is ons vertoë gerig. – Koran 9:59 V Gedagte vir die dag ’n Naelloper is nooit tevrede nie, anders sou hy nooit ’n naelloper gewees het nie. – Francois Pervis

© PressReader. All rights reserved.