Die Burger : 2019-02-12

5 : 21 : 5

5

5 Dinsdag 12 Februarie 2019 Bloukranspas: Knysnameer: Go Baviaans-Lui perdvoetslaanpad Hierdie ongelooflike voetslaanpad begin naby die onderkant van die Nuwekloofpas in die Baviaanskloof. Die Luiperdvoetslaanpad is ’n 4-dag/3-nag- “slackpacking” kampeerstaptog. LogisƟes is dit die maklikste staptog wat jy ooit sal doen! Ons vervoer elke dag jou sakke, tent en kos van een kampeerterrein na die ander en ons voorsien alle kookgereedskap, borde, eetgerei en ketels wat jy sal nodig kry. Die Luiperdvoetslaanpad is ’n redelik moeilike staptog, met 20 km as die langste roete. Die roete is ontwerp vir persone met goeie staptogfiksheid. ’n Maksimum van 12 stappers op ’n slag word op die voetslaanpad toegelaat. Die minimun is 4. Brakkeduine: Ons het ook ’n dagstaptog na die pragƟge Cedar Falls. Besoek ons by gobaviaans.co.za Kontak Catherine by reservaƟ[email protected] TAFELBERGSWEEFSPOOR SPESIALE SONSONDERGANG-AANBOD Geldig vanaf: 1 Nov. 2018 - 28 Feb. 2019 (20 Des. 2018 - 2 Jan. 2019 uitgesluit) HALFPRYS VIR PLAASLIKE INWONERS RETOERKAARTJIEPRYSE Kaartjies daagliks beskikbaar by die kaartjieskantoor en ook aanlyn by www.tablemountain.net Toegang vanaf 6nm SA ID WORD BENODIG The The Willow Volwassenes : Kinders : R 145,00 R 72,50 Willow Historical Guesthouse Historiese Gastehuis Poort tot die Baviaanskloof Ervaar tipiese Klein-Karoo-gasvryheid El-Anne en Derek Smith Tel: 044 923 1574 T: 021 424 0015 E: [email protected] www.tablemountain.net Sel: 076 083 6357 Willowmore Baviaanskloof: E-pos:[email protected] X1V86K09-DB120219

© PressReader. All rights reserved.