Die Burger : 2019-02-12

6 : 6 : 6

6

Die Burger 6 Aktueel Dinsdag 12 Februarie 2019 Zitts Stoffel Hagar Groeipyne TV Hou dop: (vertolk deur André Lotter) (SABC2, In die sepie probeer Rickus om die regte ding te doen. Vince het vir Aggie ’n romantiese verrassing. Mariaan oorreed 7de Laan 18:00) 12 Februarie Dinsdag Gabriel is geskok oor Majola se versoek. Lalage verwag van Anja die onmoontlike, en Makgorometsa waag ’n kans. Sien Hou dop. Peter en sy familie word deur minister Behle geïntimideer. Dorpenaars is kwaad vir Ivy oor haar uitlatings in Ruan en Luan neem toergroepe na Kasper se uitkykpunt. Kwêla. ,,, Komiese drama. Met Saoirse Ronan en Laurie Metcalf. (2017) *Alle inligting oor uitsaaitye, programtitels en -inhoud was teen druktyd korrek. Die inligting word van die skakelafdelings en publisiteitspanne verkry en word in goeie trou gepubliseer. almal; geweld; ouerleiding; seks; naaktheid. 21:00 Getroud met rugby Maryke probeer inligting uit Botha kry. Koekie en Festus keer van Krugersdorp terug, gereed vir aksie. Chrissie is moedeloos oor haar toekoms. ,,, **A OL N ***TV-skedulenavrae: G H T herhaling; sterk taal ,,, S Misdaad. Met Emma Roberts en Tamsin Egerton. (2010) 21:30 Verslag 22:00 Winslyn 22:30 VeranderDinge (H) 23:00 Suidooster (H) Analoog en 16:25 Mom, 16:50 Binnelanders, 17:20 Suidooster, 17:50 Satelliet-skedule. 01:10 Covert Affairs (OL13) (H) e.tv: 083 1222; SABC: 011 714 9797; M-Net: 011 289 2222. SABC3 06:00 Expresso 09:00 Real Talk (H) 10:00 The Bold and the Beautiful (OL) (H) 10:30 7de Laan (H) 11:00 Isidingo (H) 11:30 Muvhango (H) 12:00 The A Team 13:00 On Point 14:00 Hollywood-nuus 14:15 Zoom In 14:30 Trenk the Little Knight 15:00 Hectic on 3 15:30 Top Billing (H) 16:30 Afternoon Express 17:30 The Bold and the Beautiful (OL) 18:00 Real Talk 19:00 Isidingo (OL) SABC2 06:00 Morning Live 09:00 Titel nog nie teen druktyd bekend nie 09:30 Raggs 10:00 Featherfoot Farm 10:12 Adventure at the Waterhole 10:30 Motswako (H) 11:00 Going Strong (H) 11:30 Stories Untold 12:00 Our Moments 12:30 Mara: The Only One 13:00 7de Laan (H) 13:30 Uzalo (H) 14:00 Skeem Saam (H) 14:30 Muvhango (H) 15:00 Kinderprogramme 16:30 Hectic Nine-9 17:00 Bleach 17:30 Nuus 18:00 7de Laan 18:30 Nuus (Afrikaans) 19:00 Vloeksteen (13GT) 20:00 Nuus 20:30 Nhlalala Ya Rixaka 21:00 Muvhango 21:30 90 Plein Street IV (13) 22:00 It’s Gospel Time (H) 23:00 Mara: The Only One (H) 19:30 Premierliga-oorsig 20:30 Jay Leno’s Garage 21:00 Nuus @ 21:00 21:30 #wtftumi II (16) 22:30 Trending SA 23:30 Base 3 e.tv 06:00 The Morning Show 08:00 Judge Judy (13) (H) 08:30 Qubool Hai (13) 09:30 Covert Affairs (OL13) 10:30 Days of Our Lives (13) (H) 11:30 Rhythm City (OL13) (H) 12:00 Scandal! (OL13) (H) 12:30 Imbewu: The Seed (13) (H) 13:00 eNews 13:30 The Wild (OL13) (H) 14:00 The Big Bang Theory (13ST) 14:30 Peppa Pig 14:35 Cool Catz 15:00 Trolls: The Beat Goes On 15:30 Pokemon 15:55 Frenzy 16:25 Just for Laughs Gags 16:50 Couples Court with the Cutlers (13) 17:15 Days of Our Lives (13) 18:00 The Wild (OL13) 18:30 The Big Bang Theory (13ST) 19:00 Rhythm City (OL13) 19:30 Scandal! (OL13) 20:00 eNews 20:30 Shades of Blue (16) 21:30 Imbewu: The Seed (13) 22:00 CheckPoint 22:30 Almost News with Chester Missing 23:00 4. 3. 2. 1. (16GT) 04:10 Forever My Girl (OL) M-Net Satelliet (DStv) 06:55 Family Food Fight (H) 08:05 NCIS: New Orleans IV (13) (H) 09:00 Close Up with the Hollywood Reporter 10:00 This is Us III (13) (H) 10:55 Last Man Standing VII (13) (H) 11:25 Family Food Fight (H) 12:35 Manifest (16) (H) 13:30 Grey’s Anatomy XV (13) (H) 14:30 Suits VIII (13) (H) 15:30 Magnum, P.I. (13) (H) 16:25 NCIS XV (13) (H) 17:70 Mom V (16T) (H) 17:50 Family Food Fight 19:00 Station 19 II (13) 20:00 9-1-1 II (13GT) 21:00 FBI (16) 22:00 Shameless IX (R18SGNT) 23:10 The Late Late Show with James Corden (13) 00:10 Castle Rock (16GT) (H) 01:15 Riverdale III (16G) (H) 02:20 Lady Bird (16ST) kykNET 06:00 Die Groot Ontbyt 08:00 Die Boodskap 08:15 Glub Glub 08:30 Binnelanders (H) 09:00 Getroud met rugby (H) 09:30 Fiësta (H) 10:00 Op die skouers van reuse (H) 10:30 Kwêla (H) 11:30 Met ’n huppel in die stap (H) 12:00 MegaBoere 5 (H) 12:30 Skelmpie 2 (H) 13:00 Ontbytsake (H) 14:30 Prontuit (H) 15:00 Jou Sondagdrama (H) 16:30 VeranderDinge (H) 17:00 Sinbad 17:30 Bravo! (H) 18:00 Hotel 3 (H) 18:30 Suidooster 19:00 Nuus 19:30 Binnelanders 20:00 Dwaalster Via 06:00 Wat maak jy? (H) 06:30 Iewers in Afrika (H) 07:30 My plek of joune? (H) 08:00 In ons midde (H) 08:30 Openbarings (H) 09:30 Ons praat oor: Die doodstraf wag op my pa (H) 10:30 Hondehuis (H) 11:00 Baard, bos en kos (H) 11:30 Goed, beter, Bertus (H) 12:00 Blitsbrein (H) 12:30 Kom ons braai (H) 13:30 Landbouweekliks (H) 14:30 Geldhelde (H) 15:00 Blitsbrein (H) 15:30 Weg! Agterpaaie (H) 16:00 Wakkerslaap (H) 16:30 Dors (H) 17:00 Baard, bos en kos (H) 17:30 Goed, beter, Bertus (H) 18:00 Blitsbrein (H) 18:30 Kom ons braai (H) 19:30 Landbouweekliks (H) 20:30 Geldhelde 21:00 Blitsbrein 21:30 Weg! Agterpaaie (H) 22:00 Veldhelde (H) 22:30 Dors (H) 23:00 Baard, bos en kos (H) 23:30 Goed, beter, Bertus (H) Bekende koerantman Phil Zaayman oorlede DieWkoerantmanWPhilWZaaymanW (78)WisWgisterWdoodWnáW’nWstrydW metWdemensie.W HyWwasWjareWlankW’nWsportjoernalisWenWwasW’nWstigterslidWvanW RapportWasookWsportredakteur. ZaaymanWisWgisteroggendWinW’nW versorgingseenheidWinWHermanusWdood,WsêWsyWvrou,WLouise.W “DemensieWisW’nWlang,WuitgestrekteWsiekte,WmaarWditWhetWdieW laasteWjaarWvererger.WEkWhetWhomW ’nWjaarWlankWtuisWversorgWvoordatW hyWinWDesemberWnaW’nWversorgingsoordWis,”WhetWsyWgisterWbyW navraagWgesê.W “OnsWsouWhomWvanoggendW (Maandag)WnogWgaanWhaalWhet,W maarWtoeWhetWJesusWonsWvoorgespring.”W SyWsêWhaarWmanWisWnouWopW’nW beterWplekWenWdatWdieWsiekteWnieW goedWwasWvirWhomWnie.W “HyWwasW’nWmense-mensWenWhetW altydWstoriesWgehadWomWteWvertel.W SyWkindersWwasWbaieWliefWvirWhom.W HyWwasW’nWkindWvanWJesusWenWonsW weetWwaarWhyWnouWis.” BokkieWGerber,W’nWoudkollegaW enWoudredakteurWvanWRapport,WsêW ZaaymanWhetWinWdieW1960’sWbyW OosterligWinWPortWElizabethWgewerk. HyWwasWeenWvanWdieWmedestigtersWvanWRapportWinW1970.WHyWhetW sedertdienWdaarWgewerk,WonderW meerWasWsportredakteurWenW’nW hoofredaksielid.W HyWhetWinW2000WafgetreeWnáW’nW loopbaanWvanWbynaW40Wjaar,WwaarnaWhyWenWLouiseWinWHermanusW gaanWblyWhet. Gerber,WwatWvirW30WjaarWsaamW metWZaaymanWgewerkWhet,WsêWhyW wasWeenWvanWdieWlandWseWbekendsteWsportskrywersWoorWveralWoorW rugbyWenWboks. “HyWhetWinWdieW1970’sWenW1980’sW oorWfeitlikWalWdieWBokkeWseWtoetseW verslagWgedoenWenWwasWookWaltydW langsWdieWkrytWomWoorWGerrieW Coetzee,WKallieWKnoetze,WMikeW Schutte,WCharlieWWeirWenWBrianW MitchellWberigWteWlewer.” GerberWvertelWverskeieWstaaltjiesWvanWdieWtydWtoeWhyWsaamWmetW ZaaymanWgewerkWhet. Andrea Küsel “ToeWonsWsaamWvirWRapportWinW 1980WverslagWgedoenWhetWoorWdieW toetsreeksWhierWteenWdieWBritseW LeeusWhetWekWgesienWenWbeleefWhoeW hyWinWdieWhotelkamerWsitWenWberiggewingWaanWdieWtiksterWopWkantoorWdikteerWvanafWnotasWwatWhyW vanWsyWonderhoudWopWdieWagterkantWvanWsyWVanWRijn-20-sigaretboksieWgemaakWhet.” HyWsêWbaieWjongWsportskrywersW hetWbyWhomWgeleerWenWhomWnagevolgWomdatWhyWgoedWwasWinWwatW hyWgedoenWhet. NógW’nWstaaltjieWoorWPhilWwasW dieWkeerWtoeWbomspesialisteWinW Nieu-SeelandWnaWdieWSpringbokkeWseWhotelWontbiedWisWomW’nWongeïdentifiseerdeWvoorwerpWinWdieW hotelWseWvoorportaalWteWverwyder.W “HulleWhetWPhilWseWtikmasjienW opgeblaasWomdatWhulleWgedinkW hetWdisW’nWmoontlikeWbom.” GerberWsêWZaaymanWwasWskerp,W veelsydigWenWhyWhetWdieWgaweWgehadWomWmetWsyWhumorsinWgespanneWoomblikkeWteWontlaai.W GerhardWBurger,WoudsportredakteurWvanWVaderlandWenWdieW laasteWredakteurWvanWDie Transvaler,WwasWvirWlangerWasW50WjaarW vriendeWmetWZaayman.W “HyWwasW’nWgoeieWkoerantmanW enW’nWaangenameWvriend.WEkWhetW syWhumorsinWaltydWwaardeer.WHyW hetWookW’nWuitersWgoeieWalgemeneW kennisWgehad.”W ZaaymanWwordWbenewensWsyW vrouWdeurWsyWseun,WPhillip,WsyW dogter,WLizl,WenWsyWvierWkleinseunsWoorleef.W HyWsalWSaterdagWomW10:00WbegraweWword.WDaarWsalWnieW’nWbegrafnisdiensWgehouWwordWnie.W ‘Nuwe begin’ ná tragedie by skool DRIEHOEK-BRUGRAMP HoewelWdieWHoërskoolWDriehoekW gisterWvanWMarliWCurrieW(14),W JandréWSteynW(13),WRoydonWOlc-kersW(17)WenWMarnusWNagelW(16)W afskeidWgeneemWhet,WhetWdiéWdagW ookW’nWnuweWbeginW–WdieWbeginW vanWherstelW–WvirWdieWskoolWingelui. DitWwasWdieWslotwoordWvanW past.WWiaanWStormWvanWdieWRiverWofWLife-gemeenteWenWadjunkvoorsitterWvanWDriehoekWseWbeheerliggaamWkortWvoordatWhonderdeWballonneWinWdieWlugWboWdieW Kompas-gemeenteWinWVanderbijlparkWlosgelaatWis. StormWhetWpast.WMariusWMalanWseWgedenkdiensWvirWdieWslagoffersWvanWdieWDriehoek-brugtragedieWafgesluitWenWdieWvierW ontslapeWleerlingeWmetWkoringkorrelsWvergelykWwatWgroeiW waarWhulleWgevalWhet.W “DaarWbeginWnouWietsWnuutsW byWdieWHoërskoolWDriehoek.”W VierWgrootWfoto’sWvanWdieWleerlingeWhetWdieWmiddagWvoorWinWdieW kerkWgepryk.WGrootWruikersWhetW dieWverhoogWversierWenWpersWligteWmetWgeelWblommotieweW(DriehoekWseWkleure)WisWteenWdieWvoorsteWkerkmureWvertoon.W OuersWisWgevraWomW2W500WpersW enWgeelWkolwyntjiesWteWbakWwatW inWdieWkerkWseWsysaalWuitgestalW is. DiéWgesamentlikeWgedenkdiensWvolgWkortWopWdieWprivateW begrafnisseWverledeWweek.W DriehoekWseWleerlingeWwasWgisteroggendWvirWdieWeersteWkeerWnáW dieWtragedieWterugWbyWdieWskoolW enWbaieWhetWdieWdiensWinWhulW skoolklereWsaamWmetWhulWouersW bygewoon. AngieWMotshekga,WministerW vanWbasieseWonderwys,WPanyazaW Lesufi,WLURWvirWonderwysWinW Gauteng,WasookWGiftWMoerane,W burgemeesterWvanWdieWEmfuleni-metro,WwasWonderWdieWnagenoegW2W000Wteenwoordiges. MalanWhetWgepreekWoorWdieWonsekerheidWwatWdieWdoodWteweegbringWenWbenadrukWdatWditWonverwagsWis,WveralWwanneerWkindersWterWsprakeWis.WHyWhetWdieW doodWmetW’nWdeurWinW’nWgebouW vergelykWenWditWdeurWmiddelW vanW’nWlewensgrootWwitWdeurWopW dieWverhoogWgedemonstreer. “KanWekWjouWtroosWmetWdieW woorde:WDieWdoodWisWnetW’nWdeur.W DisWnieWdieWfinaleWsêWnie.WDisWnieW dieWeindeWnie,”WhetWhyWgesê. “InWdieWgroterWprentjieWvanW dieWewigheidWisWdieWdoodWmaarW netWdieWbegin.WDieWdagWvanWdieW tragedieWwasWdieWbeginWvanWdieW ewigheidWvirWdaardieWvierWkinders.” HyWhetWgesêWminWmenseWweetWW waardeurWdieWouersWvanWdieWbetrokkeWkindersWgaan,W“maarW GodWweet.WHyWhetWsyWSeunWookW verloor.WHyWweetWwaardeurWjyW gaan”. MalanWhetWdieWgemeenskapW aangemoedigWomWdieWouersWteW blyWondersteun. NáWdieWdiensWhetWJacquesW Marx,W’nWlidWvanWdieWskoolWseWbeheerliggaam,WdieWoorledenesWseW ouersWbedankWomdatWhulleWhulW kindersWvirWdieWskoolWgeleenWhet.W HyWhetWdieWbeseerdesWsterkteW toegewensWenWouersWbeloweWdatW dieWskoolW“nooitWenigeWkindWinW ’nWposisieWsalWplaasWwatWhomWofW haarWleedWkanWaandoenWnie”.W MarxWhetWdieWhospitaleWenW skenkersWbedankWenWmeldingWgemaakWvanWdieWgemeenskapsledeW watWopWdieWramptoneelWgehelpW het.WHyWhetWookWdieWonderwysersWenWskoolhoofWbedank.W Jana Marx

© PressReader. All rights reserved.