Die Burger : 2019-02-12

8 : 8 : 8

8

Kuns & Vermaak 8 Die Burger Dinsdag 12 Februarie 2019 SKOUBURG ’n agentskap van die Departement van Kuns en Kultuur KROTOA: EVA VAN DE KAAP Die toneelstuk verbind die kolletjies tussen wat in 'n 17de eeuse Fort gebeur het en wat nog steeds in die moderne wêreld gebeur. Dis ’n fassinerende en innemende verhaal wat die gehoor sal help om hul verlede te verstaan, sin te maak van die hede en beter voorbereid te wees op die toekoms. 3 - 17 Februarie 2018 ARENA ■ ■ ■ ■ ■

© PressReader. All rights reserved.