Ver­snit Kyk uit vir dié se­ëls

Die Burger - - 23 - Fo­to’s: VER­SKAF

’n Rits pro­du­sen­te het goue me­dal­jes ont­vang. Hul­le is (ag­ter van links) Mi­ke-A­lec Ke­ar­ney (La­pit­hos O­li­ve Gro­wers), Li­zel­le Jou­bert (Oak­hurst O­li­ves), Da­nie Goo­sen (Wil­de­krans), Quin­tus le Roux (Anys­bos O­ly­we), Klaas S­toff­berg (Ba­by­lon­sto­ren), Lou­is Kar­sten (Ba­by­lon­sto­ren), Ger­hard du Toit (PG Fruit), Wal­do Kel­ler­man (Vig­ne d’Or), Gert van Dyk (To­ka­ra) en S­te­phan S­teen­kamp (A­ve­nue Park (Pty) Ltd). Voor is Ni­co­le Koen (Dar­ling O­li­ves), Chris van Nie­kerk (Mar­douw), And­re Ver­der (Mar­douw), Da­niel Mun­z­ven­ga (Zoe­tig­heyd Farms), Wil­lie Du­miny (Por­ter­vil­le O­li­ves), Joop S­teen­kamp (De Rus­ti­ca E­sta­te) en Fe­de­ri­ca Ber­trand (Mor­gen­ster). Die wen-o­lyo­fo­lies spog elk­een met ’n goue, sil­wer- of brons­se­ël op hul bot­tels. Kyk ook uit vir die groen ge­hal­te­se­ël om plaas­li­ke o­lyf­o­lie van top­ge­hal­te te on­der­steun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.