Oa­se

Die Burger - - 14 -

Uit die By­bel

Moe­nie op ge­weld ver­trou nie; roof sal jou niks in die sak bring nie. As jou ryk­dom toe­neem, moe­nie dat dit jou te na aan die hart lê nie. – Psalm 62:11

Uit die Ko­ran

In die Naam van Al­lah, die Barm­har­ti­ge, die Ge­na­di­ge. O men­se, kom jul­le plig teen­oor jul He­re na; waar­lik, die ge­weld van die Uur (van oor­deel) is ver­skrik­lik. – Ko­ran 22:1

Ge­dag­te vir die dag

Maat­skap­li­ke ge­reg­tig­heid kan nie deur ge­weld ver­kry word nie. Ge­weld maak dood wat dit be­oog om te skep. – Pous Jo­han­nes Pau­lus II

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.