50­jaar­ge­le­de­se­ramp­dié­na­week­ge­denk

Die Burger - - Forum -

Wil­lie Mey­er, Paarl (des­tyd­se mi­li­tê­re be­vel­voer­der, Ce­res-ramp­ge­bied)

Op 29 Sep­tem­ber 1969, 50 jaar ge­le­de, net ná 22:00 die aand, het ’n aard­be­wing van 6.3 die Bo­land ge­tref.

Bui­ten Tul­bagh, Ce­res en Wol­se­ley wat die sleg­ste ge­tref was, is die S­trooi­dak­kerk in die Paarl ook erg be­ska­dig, in so ’n ma­te dat oor­weeg is om die kerk te sloop.

As ’n be­ken­de voor­slag van ’n ge­meen­te van des­tyds, met ’n eeu oue ver­troue in die S­kep­per om hul­le by te staan in die hand­ha­wing en uit­bou­ing van hul ge­loof, taal en gods­diens­be­oe­fe­ning, is dit on­der die lei­ding van die kerk­raad aan die groot Bou­mees­ter op­ge­dra om die ge­meen­te te help om dié u­nie­ke bou­werk met al sy kos­ba­re her­in­ne­rin­ge lie­wer te help her­stel. Van­dag staan die her­stel­de S­trooi­dak­kerk nog ste­wig – maar in stil­te en een­saam­heid.

Net so dra­ma­ties soos die S­trooi­dak­kerk, was die her­stel en op­bou van wat be­ska­dig was op die dor­pe en in die stre­ke van die Bo­land. Ge­volg­lik is be­sluit om met ’n fees dié na­week die 50ja­ri­ge her­den­king van die ge­beu­re met ver­oot­moe­di­ging en uit dank­baar­heid te vier – soos met die Tul­bagh-kuns­te­fees met on­der meer her­den­kings­kon­ser­te, mu­siekop­tre­des en ve­le an­der.

Ce­res het reeds so­wat twee jaar ge­le­de die ge­beur­te­nis be­gin her­denk met die uit­ga­we van ’n ge­skied­kun­di­ge oor­sig, Ons Ont­hou, en dié na­week sal ’n ge­denk­naald ont­hul word ten ty­de van ’n me­dal­je­pa­ra­de. Ve­root­moe­di­gings­diens­te sal ook ge­hou word.

Om al­les af te sluit, is ge­re­ël vir ’n TV-uit­sen­ding op SABC 2 (DStv-ka­naal ka­naal 192). Dit sal mô­re­aand om 18:00 op die pro­gram Fo­kus uit­ge­saai word.

Soos in Ne­he­mia 12:43 sal “baie of­fers ge­bring word. Die men­se sal bly wees. God het hul­le groot blyd­skap ge­gee. Ook die vrou­ens en kin­ders is bly.” Jy sal hul blyd­skap van­uit die Bo­land van ver kan hoor.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.