Kap­teins span die sei­le

Die Burger - - 1 -

Die eer­ste seil­jag in die C­lip­perC­lip­per-seil­jag­vaart, die Qing­dao, kom gis­ter in Ta­fel­baai aan in die der­de been van dié vaart om die wê­reld. Die been tus­sen Pun­ta del Este in Uru­guay en Kaap­stad word – as dit goed gaan – in 16 dae vol­tooi deur die ver­skil­len­de span­ne. Die seil­jag­vaar­ders moes die laas­te paar we­ke dei­nings van so­wat twee ver­die­pings hoog trot­seer. Die deel­ne­mers is by die V&A Wa­ter­front ver­wel­kom deur die I­si­ba­ne­ae SeSe A­fri­ka-a­koor. oo

Fo­to: : BRUCE SUT­HER­LAND | CLIPPER RA­CE

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.