R1,1 m. se tik in woon­stel ge­vind

Die Burger - - 4 - – Mal­her­be Nie­na­ber

Die po­li­sie in Kaap­stad het Sa­ter­dag ’n ver­meen­de dwelm­han­de­laar se woon­stel in Cen­tu­ry Ci­ty deur­soek en op tik van R1,1 mil­joen be­slag ge­lê.

Kol. An­drè Traut, ’n pro­vin­si­a­le po­li­sie­woord­voer­der, sê die po­li­sie het in­lig­ting ge­kry en ver­moed dat die 49ja­ri­ge dwelm­han­de­laar die woon­stel as sy “ber­gings­ge­rie­we” ge­bruik.

“Ty­dens die klop­jag is daar op 3,15 kg tik be­slag ge­lê en ’n aan­sien­li­ke be­drag kon­tant in ver­skeie geld­een­he­de.”

Die man is heg­te­nis ge­neem en sal na ver­wag­ting van­dag in die hof in Kaap­stad ver­skyn.

Fo­to: SAPD

Die po­li­sie het Sa­ter­dag op meer as 3 kg tik be­slag ge­lê in ’n woon­stel in Cen­tu­ry Ci­ty.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.