Mei­sie (10) spring van bak­kie en sterf

Die Burger - - 1 - Meg­han La­wren­ce

’n Tien­ja­ri­ge leer­ling van G­len He­at­lie A­mie Pri­mêr bui­te Wor­ces­ter is Son­dag­og­gend dood na­dat sy glo van ’n bak­kie af­ge­spring en ge­val het.

“Dit is tra­gies. Sy was so ’n stil en voor­beel­di­ge kind wat baie ge­liefd on­der haar maats was,” het ’n on­der­wy­ser, wat a­no­niem wou bly, gis­ter aan Die Bur­ger ge­sê.

Die on­der­wy­ser sê Hen­rie­ët Booy­sen en van haar maats het Son­dag­og­gend vir een van die boe­re ’n saam­ry­ge­leent­heid ge­vra en op die laai­bak ge­klim.

“So­ver ons weet, het die kin­ders glo vir die boer ge­vra om te stop, maar hy het nie ge­hoor nie. Die kin­ders het glo van die bak­kie af­ge­spring, waar­na Hen­rie­ët ge­val het.”

Die on­der­wy­ser sê Hen­rie­ët is op die to­neel dood ter­wyl die an­ders kin­ders by haar ge­waak en vir die am­bu­lans ge­wag het.

“Sy het el­ke dag min­stens vyf ki­lo­me­ter skool toe ge­stap. Sy het goed op skool ge­vaar en al haar vak­ke ge­slaag. Ons is baie hart­seer. Haar ou­ers het ge­vra ons moet haar rap­port raam en vir hul­le gee. Hen­rie­ët het in die mid­dae haar sus­sie en boe­tie op­ge­pas en kos ge­kook,” sê die on­der­wy­ser.

Die skool het in ’n ver­kla­ring op Facebook sy me­de­lye met Hen­rie­ët se fa­mi­lie be­tuig en sê die skool hoop dat God ver­troos­ting vir die fa­mi­lie in dié hart­seer­tyd mag bring.

Kapt. Dy­a­sie Flos­si, po­li­sie­woord­voer­der van Wor­ces­ter, sê die po­li­sie on­der­soek ’n saak van straf­ba­re man­slag teen die 78-ja­ri­ge boer.

’n Po­li­sie­bron na aan die on­der­soek het gis­ter­og­gend aan Die Bur­ger ge­sê vier kin­ders het Son­dag­og­gend om­streeks 11:15 vir die boer ’n ge­leent­heid van die een plaas na die an­der ge­vra.

“Die boer het glo vir hul­le ge­sê om in die bak­kie te klim, maar hul­le het ag­ter­op ge­staan. Hy het glo baie sta­dig ge­ry, maar t­wee van die kin­ders het af­ge­spring voor­dat hy kon stop. Die mei­sie is op die to­neel dood,” sê die po­li­sie­bron.

Die boer het glo die kin­ders vir 2 km ver­voer voor­dat die voor­val plaas­ge­vind het.

Hen­rie­ët Booy­sen (10) is Son­dag bui­te Wor­ces­ter dood

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.