Her­win, of nóg rom­mel­sta­tus wag

Die Burger - - 14 - Al­ta, Wel­ge­le­gen

Ver­skeie be­rig­te die laas­te tyd rond­om her­win­ning plaas­lik, stem e­nig­een met ’n ge­we­te oor die om­ge­wing on­ge­rus.

Her­win­nings­aan­leg­te sluit in die O­ver­berg en in Bell­vil­leSuid, pa­pier­her­win­ning raak on­e­ko­no­mies, C­hi­na se be­sluit om nie meer her­win­nings­ma­te­ri­aal in te voer nie laat Suid-A­fri­ka met ’n oor­skot . . .

In­tus­sen hoor ons ge­reeld hoe daar bin­ne­kort meer plas­tiek as visse in die see gaan wees, en hoe stor­tings­ter­rei­ne nie kan by­hou met die hoe­veel­heid ge­mors nie.

Om dit al­les net skou­er­op­ha­lend te aan­vaar, is tog lam­sak­kig en on­ver­ant­woor­de­lik.

Pas is die hef­fing op plas­tiek­sak­ke in die be­gro­ting ver­hoog – ’n hef­fing wat oor die ja­re ’n skaf­li­ke be­drag tot die staats­kas ge­voeg het.

Kan om­ge­wings­or­ga­ni­sa­sies soos Earth­li­fe, G­reen­pe­a­ce en an­der nie druk op die re­ge­ring en maat­skap­pye uit­oe­fen om hier­die pro­bleem met in­no­ve­ren­de pro­jek­te te pak nie?

’n Mens hoor van mon­ni­ke in Ti­bet of ie­wers wat hul eie kle­re uit plas­tiek­bot­tels maak; plaas­li­ke klein­han­de­laars ver­koop ver­stom­men­de pro­duk­te wat uit her­win­de plas­tiek ge­maak is.

Dit klink soos ’n wen-wen-si­tu­a­sie: werk­skep­ping, her­win­ning van ska­de­li­ke afval, en gro­ter on­af­hank­lik­heid van bui­te­land­se gie­re.

Moont­lik gaan hier­die soort pro­jek­te aan­vank­lik nie lo­nend wees nie, waar sub­si­di­ë­ring in­kom, soos uit die hef­fing op plas­tiek­sak­ke?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.