Sterf­tes in VSA kan teen Au­gus­tus 135 000 haal

Die Burger - - 7 -

by­na 1,2 mil­joen men­se in A­me­ri­ka reeds met die ko­ro­na­vi­rus be­smet, waar­on­der die 68 762 men­se wat reeds ge­sterf het.

Die in­sti­tuut se ko­ro­na­vi­rus­mo­del, wat pe­ri­o­diek her­sien word om ver­an­de­ren­de om­stan­dig­he­de en we­ten­skap­li­ke in­sig­te oor die pan­de­mie te ver­re­ken, is ’n in­vloed­ry­ke ver­wy­sings­punt vir die Wit­huis en o­pen­ba­re ge­sond­heids­o­wer­he­de.

Die IHME se voor­uit­skat­tings be­hels ’n sta­tis­tie­se reeks van uit­koms­te. Die jong­ste voor­spel­ling is dat die ku­mu­la­tie­we sterf­tes weens Co­vid-19 teen 4 Au­gus­tus van so laag as 95 092 tot so hoog as 242 890 kan wees

– met 134 475 wat die waar­skyn­lik­ste mid­de­weg ver­een­woor­dig. Ter ver­ge­ly­king: Die vo­ri­ge her­sie­ning, wat op 29 A­pril uit­ge­reik is, het die do­de­tal op tus­sen 59 300 en 114 200 ge­raam – met die mid­del­ste sy­fer op 72 400.

Die skerp sty­ging weer­spie­ël toe­ne­men­de mens­li­ke in­ter­ak­sies

Fo­to: Reu­ters

Pres. Do­nald Trump maak ’n hand­ge­baar ter­wyl hy be­raad­slaag met die Wit­huis se staf­hoof, Mark Me­adows, ty­dens ’n ad­ver­ten­sie­breek van ’n reg­streek­se uit­sen­ding op Fox News van ’n so­ge­naam­de vir­tu­e­le town hal­l­by­een­koms Maan­dag.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.