Re­spek­teer die vry­heid van keu­se

Die Burger - - 10 - T­heo, Good­wood

Chris T­ho­mas (30.04), el­ke mens het die vry­heid van keu­se. U het be­sluit om nie in ’n al­mag­ti­ge S­kep­per God te glo nie. Ek ver­klei­neer en be­le­dig u nie om­dat u só be­sluit het nie. Tog gryp u el­ke ge­leent­heid aan om my keu­se om wel aan/in God te glo af te kraak en my te ver­klei­neer. Waar­om kan u nie my vry­heid van keu­se re­spek­teer nie?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.