Rust en Vre­de vra drin­gend hulp om te oor­leef

Die Burger - - 3 - La­e­ti­tia Pop­le

Drin­gen­de hulp uit die ge­meen­skap is no­dig om die Rust en Vre­de-ga­le­ry en -klei­mu­seum in Dur­ban­vil­le te red wat moont­lik ná die in­per­king nie sy deu­re weer sal kan oop­maak nie.

Die kul­tuur­sen­trum in die klei­ne waar kuns­klas­se, slyp­sko­le, mark­te, mu­siek- en po­ë­sie­aan­de, rond­lei­dings, kon­fe­ren­sies en praat­jies ge­reeld aan­ge­bied word, be­staan al 38 jaar.

Die ku­ra­tor, Ham­lin Jan­sen van Vuur­en, sê die ga­le­ry en klei­mu­seum is as or­ga­ni­sa­sie son­der wins­oog­merk ge­re­gis­treer en ont­vang geen fi­nan­si­ë­le by­stand van die staat nie.

“Ons in­kom­ste word ge­ge­ne­reer deur die ver­koop van kuns as­ook die kuns­ver­wan­te be­dry­wig­he­de wat ons re­ël. Op die oom­blik kan ons geen ge­leent­he­de hou of uit­stal­lings aan­bied nie.

“Ons kuns­ver­ko­pe ly erg weens die in­per­king. Ons is baie vin­nig be­sig om ons spaar­geld uit te put om net die ba­sie­se maan­de­lik­se uit­ga­wes te dek.

“Al ons a­tel­jees is ook ge­sluit vir die pu­bliek, as­ook die re­stau­rant (die Yo­co Ea­te­ry). Dit is al­les klein be­sig­he­de wat die in­kom­ste no­dig het.”

Daar is ook ’n mo­sa­ïe­k­a­tel­jee, ’n leer­wer­ker, twee ju­we­liers, ’n blom­me­win­kel en ’n kuns­te­naar­s­a­tel­jee op die per­seel. Die huur­geld van die a­tel­jees is ook op­ge­hef van­dat die in­per­king be­gin het.

Al hul uit­stal­lings is nou aan­lyn. “Ons gee spe­si­a­le aan­bie­din­ge, soos met Moe­ders­dag bied ons by­voor­beeld lid­maat­skap teen half­prys (R50) aan. Baie kuns­te­naars het laat weet hul­le sal vir ons kuns­wer­ke skenk om te ver­koop. Ons be­plan ’n spe­si­a­le ten­toon­stel­ling vir geld­in­sa­me­ling.

“Ons is oor­wel­dig deur die on­der­steu­ning, dit spoor ons aan om aan te hou veg.”

■ Be­soek Rust en Vre­de se Fa­ce­book-blad of kyk na die pro­fiel op In­sta­gram. Men­se wat by­dra­es wil maak, kan Jan­sen van Vuur­en bel by 021 976 4691.

Die Rust en Vre­de-ga­le­ry en -klei­mu­seum in Dur­ban­vil­le het hulp no­dig om te bly voort­be­staan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.