Van­dag wat was

Die Burger - - 6 -

Ke­vin An­der­son, SuidA­fri­kaan­se ten­nis­spe­ler, is 34 jaar oud.

121 jaar ge­le­de (1899): Jan van Rie­beeck se stand­beeld in Heeren­gracht, Kaap­stad, word ont­hul.

110 jaar ge­le­de (1910): Die Aar­de be­weeg

deur die stert van Hal­ley se Ko­meet. 29 jaar ge­le­de (1991):

Ter­wyl ge­sag in­een­stort, ver­klaar die noor­de­li­ke deel van So­ma­lië hom on­af­hank­lik as die Re­pu­bliek So­ma­li­land.

23 jaar ge­le­de (1997): Lau­rent Ka­bi­la se mag­te neem Kins­ha­sa, hoof­stad van Za­ï­re (nou die De­mo­kra­tie­se Re­pu­bliek Kon­go), in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.