El­sa Jou­bert sterf weens Co­vid-19

Q 1922-2020

Die Burger - - 1 - Ma­rie­tie Louw-Car­stens

Die le­gen­da­rie­se A­fri­kaan­se skry­wer El­sa Jou­bert (97), wat gis­ter­mid­dag in Kaap­stad aan Co­vid-19 dood is, was ’n groot gees. Só het Chris­ti­aan Ol­wa­gen, re­gis­seur van die fliek Pop­pie Non­ge­na, wat ge­grond is op Jou­bert se boek Die swerf­ja­re van Pop­pie Non­ge­na, gis­ter­aand ge­sê. “Sy was ’n on­ge­loof­li­ke mens.” Ni­co S­teyt­ler, haar seun, sê sy ma is gis­ter om­streeks 15:00 in die Me­di­cli­nic Kaap­stad dood. Hy het be­ves­tig dat Jou­bert aan die ge­vrees­de Co­vid-19 dood is.

Jou­bert was ’n in­wo­ner van die Berg­hof-af­tree­oord in Tui­ne, Kaap­stad. Sy het se­dert 1998 daar ge­woon na­dat haar man, Klaas S­teyt­ler, oor­le­de is.

Van haar an­der boe­ke sluit in Ons Wag op die Kap­tein, Bon­ga, Mis­si­o­na­ris, Die Rei­se van I­so­bel­le en haar laas­te boek, S­per­tyd.

Die Bur­ger het in Mei ’n brief van Jou­bert ge­pu­bli­seer waar­in sy ge­vra het dat die streng in­per­kings­maat­re­ëls vir be­jaar­des buig­sa­mer moet wees so­dat be­soe­ke toe­ge­laat kan word.

“Mens­lik ge­spro­ke is ons in die laas­te maan­de en we­ke van ons le­we.

“En ons wat in te­hui­se en in­rig­tings bly, hoe won­der­lik ook al, is to­taal van ons fa­mi­lie­le­de

‘‘

Sy was ons al­mal se voor­lo­per. Ek voel ver­lo­re van­aand - Ma­ri­ta van der Vy­ver

af­ge­sny.”

S­teyt­ler sê sy ma het Woens­dag 3 Ju­nie siek ge­word. Co­vid19 is die Sa­ter­dag daar­na by haar ge­di­ag­no­seer.

Jou­bert is die vol­gen­de dag in die na­by­ge­leë Me­di­cli­nic op­ge­neem. Sy was in ’n saal waar slegs Co­vid-19-pa­si­ën­te be­han­del word.

S­teyt­ler sê hy kon sy ma be­soek die Vry­dag voor­dat sy in die hos­pi­taal op­ge­neem is en was ook op 8 Ju­nie by haar in die hos­pi­taal.

“Ek is nou in sel­f­i­so­la­sie om­dat ek met haar in aan­ra­king was,” het S­teyt­ler ge­sê.

Hy het teen gis­ter­aand nog geen simp­to­me van Co­vid-19 ge­toon nie.

Hy sê sy ma se siek­te en dood is ’n groot skok.

“Al was sy baie oud, was sy so vol le­we.”

E­tien­ne Bloem­hof, hoof van fik­sie by NB Uit­ge­wers, het gis­ter­aand ge­sê hy is ge­skok oor

Jou­bert se dood.

Bloem­hof sê toe hy saam met So­let­te S­wa­ne­poel van Ta­fel­berg die pu­bli­ka­sie van S­per­tyd mee­ge­maak het, het hy on­der die in­druk van Jou­bert se ruim­heid van gees ge­kom – “ook van haar ver­bys­te­ren­de in­tel­lek en haar groot ne­de­rig­heid.”

Hy sê sy kon die een oom­blik in ver­stom­men­de be­son­der­he­de praat oor die ge­beu­re van 80, 90 jaar ge­le­de en dan weer oor ak­tu­e­le sa­ke van die dag.

“Die ga­we van breed en stip kyk, dit was ha­re. Om werk­lik aan haar na­la­ten­skap reg te laat ge­skied, daar­voor ont­breek die woor­de he­laas.”

Ol­wa­gen sê wat Jou­bert so merk­waar­dig ge­maak het, is dat sy ’n in­tel­lek­tu­e­le reus was, “maar ook ’n ge­wo­ne vrou. Sy was hier­die groot gees in ’n klein ly­fie. Sy was ’n on­ge­loof­li­ke mens.

“Ek was be­voor­reg om haar te kon ont­moet.”

Hy sê Jou­bert se le­we moet ge­vier word.

Jou­bert het die brief wat sy in Mei ge­skryf het aan haar huis­dok­ter, dr. Hans Woer­mann, ge­rig. Hie­rin het sy ge­sê hoe be­lang­rik be­soe­ke van kin­ders aan be­jaar­des in te­hui­se is.

Sy het ge­skryf dat sy kwyn daar­son­der.

“Te­le­fo­ne en vi­deo’s en Sky­pe is nie ge­noeg nie. Dit is ook nie die­self­de nie.”

Bood­skap­pe van me­de­lye aan Jou­bert se fa­mi­lie het gis­ter­aand op so­si­a­le me­dia in­ge­stroom.

Die skry­wer Ma­ri­ta van der Vy­ver het gis­ter­aand op Fa­ce­book ge­skryf: “S­per­tyd vir El­sa Jou­bert. Dit word ’n na­re, na­re maand vir le­gen­da­rie­se A­fri­kaan­se vroue wat skryf.”

Jou­bert het haar ou­to­bi­o­gra­fie­se boek, S­per­tyd, op 94-ja­ri­ge ou­der­dom ge­skryf.

Jou­bert se dood volg kort op die dood van nog ’n be­ken­de A­fri­kaan­se skry­wer, Je­an­ne Goo­sen.

Van der Vy­ver skryf Jou­bert was haar tyd ver voor­uit.

“Sy was ons al­mal se voor­lo­per. Ek voel ver­lo­re van­aand.”

In sy hul­de­blyk aan Jou­bert skryf Wil­lie Bur­ger, hoof van die de­par­te­ment A­fri­kaans aan die U­ni­ver­si­teit van P­re­to­ria, sy was by uit­stek ’n skry­wer wat voort­du­rend be­wus was van be­staans­vlak­ke wat sy nie ge­ken het nie, en wat dan, teen vrees en on­ge­mak in, juis daar­die be­staans­vlak­ke on­der­soek het.

S­teyt­ler het gis­ter­aand die fa­mi­lie moet nog re­ë­lings tref vir ’n rou­diens vir Jou­bert.

Sy laat ook twee dog­ters, El­sa­be en Hen­ri­ët­te, ag­ter.

Maan­dag 15 Ju­nie 2020 R11,00 (BTW in­ge­sluit) ●

Prof. Ni­co S­teyt­ler het gis­ter die dood van sy ma be­ves­tig.

Chris­ti­aan Ol­wa­gen, re­gis­seur van die fliek Pop­pie Non­ge­na.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.