Wys jou fo­to’s van Co­vid-tyd

Die Burger - - 6 -

As jy jou be­le­we­nis van die Co­vid-19-in­per­kings­tyd in fo­to’s vas­ge­vang het, het jy nou die kans om dit vir ’n kom­pe­ti­sie in te skryf en wye bloot­stel­ling te kry. An­der­sins sal jou “spog­werk” tog net op jou foon of ka­me­ra ver­ge­te raak. Tur­bi­ne Art Fair se S­til­led

Li­fe is ’n Co­vid-19-ge­meen­skaps­pro­jek wat ’n plat­form bied vir fo­to­gra­fie­se uit­beel­ding van le­we in die tyd van die pan­de­mie en sy uit­wer­king op die mens.

Daar is drie ka­te­go­rieë: #YourS­to­ry, #Ne­wNor­mal en #Hel­pingHands.

Die bes­te 100 fo­to’s sal deur ’n pa­neel ge­kies word en aan­lyn ver­toon word. La­ter van­jaar sal dit in ’n vir­tu­e­le fees om­ge­skep word. Die ge­ko­se fo­to’s word dan deur S­trauss & Co op­ge­veil en die op­brengs aan Bu­si­ness and Arts South A­fri­ca (Ba­sa) se nood­le­ni­gings­fonds vir kuns­te­naars ge­skenk.

Al­le in­skry­wings sal in die kom­pe­ti­sie se so­si­a­le me­dia ge­plaas word en kan vir die duur van die pro­jek daar be­sig­tig word.

Lui­dens ’n ver­kla­ring het el­ke Suid-A­fri­ka­ner ’n sto­rie te ver­tel en die mees­te daar­van is u­niek.

Die be­oor­de­laars is G­reg Ma­lo­ka, Sa­van­nah Fee­ke-For­tu­ne, Mu­sa Nxu­ma­lo en G­reg Ma­ri­no­vich.

In­skry­wings kan tot 19 Ju­lie op die web­werf ze­a­lous.co/ tur­bi­ne­art­fair/op­por­tu­ni­ty/ S­til­led-Li­fe-/ ge­plaas word.

Fo­to: CAR­LA LE­WIS

Kry­ger, ’n steek­haar-ter­ri­ër, tuur ver­lan­gend deur die ven­ster ty­dens vlak 5 van die na­si­o­na­le in­per­king.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.