Tan­nie Pop­pie en an­der vier Er­fe­nis­dag met heer­li­ke eet­goed in Paarl

Die Burger - - 4 -

Tan­nie Pop­pie en plaas­li­ke en­tre­pre­neurs span in die Paarl saam om eg Suid-A­fri­kaan­se dis­se voor te sit op Er­fe­nis­dag. Haar roos­ter­koek met kaas en kon­fyt, S­hi­sa­nya­ma-hoen­der­vler­kies met tuis­ge­maak­te C­ha­ka­nai­se, pe­kel­kool en sjef Myn­hardt se melk­tert-nuut­skep­ping is op die sy­paad­jie voor S­ta­sie­straat 24 be­skik­baar. Dit word deur die Dra­ken­stein-mu­ni­si­pa­li­teit en Paarl Toe­ris­me aan­ge­bied om een­heid in di­ver­si­teit te vier.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.