‘Piet-my-vrou, re­ën is op pad!’

Die Burger - - Aktueel­ - Le­sers­fo­to verskaf deur: HANNEKE FOU­RIE-BENEKE

“Ek het gis­ter (Don­der­dag) hier­die piet-my-vrou af­ge­neem op die Ken For­rester­wyn­plaas in die So­mer­se­tWes-ge­bied. Dit het so hard en mooi ge­roep. Een van die per­de­stal­wer­kers het vir my ge­sê as die piet-my-vrou roep, be­te­ken dit daar is re­ën op pad. En van­dag re­ën dit!” skryf Hanneke Fou­rie Beneke van S­trand.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.