Ni­co­la

Die Burger - - 23 -

Marsh (39) van Ed­ge­me­ad was 37 toe sy met bor­s­kan­ker ge­di­ag­no­seer is. “Tot op die dag van my di­ag­no­se het ek ’n dow­we, aan­hou­den­de pyn in die rib­bes en le­wer er­vaar.

“Toe die pyn in my lin­ker­rib­be­kas on­draag­lik word en nie meer met ge­koop­te me­di­ka­sie be­han­del kon word nie, het ek ge­weet dié pyn is an­ders,” sê Ni­co­la.

Sy sê ty­dens die be­han­de­ling vir die pyn het sy ag­ter­ge­kom die voor­koms van haar bors het ver­an­der. ’n Groot duik het in haar bors ont­wik­kel en haar vel het op ’n ab­nor­ma­le ma­nier be­gin span.

“Toe ek my lin­ker­arm op­lig om on­der­soek in te stel, het ek ge­sien die duik het die­per ge­word en ek het ge­weet iets is nie reg nie.”

Eer­ste dok­ters­be­soek

Ni­co­la se eer­ste dok­ters­af­spraak na­dat sy die duik in haar bors ont­dek het, was met dr.??? Fou­rie van Ed­ge­me­ad.

“Sy het my al vir ja­re vir kom­mer­wek­ken­de bors­af­wy­kings be­han­del, dus het ek haar eer­ste ge­kon­tak.

“Sy was on­mid­del­lik be­kom­merd oor die bors se voor­koms se­dert my vo­ri­ge on­der­soek en het ’n af­spraak vir my ge­re­ël by ’n bors­spe­si­a­lis, dr. Jus­tus Ap­f­fel­sta­edt.”

Vol­gens Ni­co­la is dit ’n won­der­werk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.