Jy op Fa­ce­book

Die Burger - - 11 -

Cy­ril praat Don­der­dag oor regruk­plan:

► Hoe­veel het ons nie al ge­had nie – en het e­ni­ge ge­werk? Dui­de­lik nie, daar­om weer­eens ’n po­ging om die brand­siek don­kie met ’n sam­bok by te kom. – Ben Bur­ger

► Mis­kien moet hy eers sy re­ge­ring reg­ruk. – Jo­hann van der Watt V Die ANC-re­ge­ring kan nie eers ’n spa­za­win­kel in ’n plak­kers­kamp reg­ruk, be­stuur en be­heer nie. – Jan Oos­ter­duin

► Daar gaan be­las­ting op. – Boe­tie Mos­tert

► Be­gin eers al die ge­steel­de geld te­rug­eis. – S­te­pha­nie S­me­da

► Maak eers die ka­bi­net leeg van kri­mi­ne­le. – Jus­tin-Mor­né Ela­rio Ja­cobs

► Dit sal ook net by praat bly. In­tus­sen sal kor­rup­sie en wan­be­stuur steeds aan die or­de van die dag wees. – Ko­bus de Kock

► Goeie e­ko­no­mie is ge­grond op wets­ge­hoor­saam­heid en or­de – iets wat daar nie meer is nie. – Bo­tha Pretorius

► Dit sal net soos die Grond­wet be­ter op pa­pier as in die prak­tyk wees. – Ge­or­ge T­hom V My fel­low ci­ti­zens, wat ons nog nie ge­steel het nie, gaan ons nou vat . . . – Le­on Nel

► Nóg ’n wens­ly­sie. – He­ster Ja­co­ba Bo­tha

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.