Van knortjorre en stal­letjies tot lekker eet

District Mail - - GRABOUW NEWS | GRABOUW NUUS -

Groen­berg Sekondêre Skool het dié naweek sy jaar­likse kar­naval op die skoolter­rein aange­bied met ’n verskei­den­heid stal­letjies en baie kar­naval­ritte vir el­keen se pret en ple­sier.

Kansa se Grabouw-tak het ook 'n stal­letjie by die kar­naval gehad om gelde ten bate van die nie-wins­gewende or­gan­isasie in te samel. Van links is Regina Bru­in­tjies, Jo­hanna Hat­tingh, Lil­lian Bru­in­tjies en Ester Fisher. 'n Potjiekosk­om­petisie het ook...

Maryke Swart Foto’s:

Jeremy Adams (ad­junkhoof), Anthony Hess (skool­hoof), Martin Ek­steen (op­sigter), Pam Matthys (sekreta­resse), Xavier Julius (on­der­wyser), Mario Hen­dricks (on­der­wyser), Rose­mary Hess (graad­hoof) en Nora Adams kuier om die braaivleis­vuur.

Die graad 12's saam met hul kla­son­der­wysers, Der­ick Uren (regs), het ook 'n potjie in­geskryf as deel van die skool se geldin­samel­ingsin­isi­atief.

Die span van Groen­berg Sekondêre Skool is gereed vir Kansa se Re­lay wat die naweek by Hoërskool Hot­ten­tots-Hol­land in Strand gaan plaasvind.

Groen­berg Sekondêre Skool se on­der­wysers het 'n koel­drank stal­letjie be­man. Van links is Melushca de Wet, Lizanne Brink, Elvinia Olivier en haar dogter Elyna (voor).

Linique van Wyk (mid­del) saam met Michaela Louw, Tar­ryn van Wyk, Tam­syn van Wyk en Miché Louw.

Chrizelda Hess (mid­del) het Pay­ton Mathys, Arian Hess en Ethan Groe­newald na die kar­naval ge­bring.

Chanél du Toit en Zim­me­rio Fi­lan­der by Groen­berg Sekondêre Skool se jaar­likse kar­naval. Chanél het ook by een van die stal­letjies gehelp.

Caleb Swarts ge­niet 'n paar rondtes om die knortjor­baan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.