Atlete spook dit op die baan uit

District Mail - - SKOLE SCHOOLS -

Die Som­er­set-Wes Primêre Skool (SWPS) se Buco-mini-atletiek­by­eenkoms het Dins­dag 4 Fe­bru­arie vir die 43ste agtereen­vol­gende jaar plaas­gevind. Buco was van­jaar vir die agt­ste keer die hoof­borg van die geleen­theid waar drie plaaslike hoërskole en 12 laer­skole meeged­ing het. Die tal­entvolle atlete het gesorg vir atletiek uit die boon­ste rakke. Bo is die trotse o.7-meisies op die podium na­dat hulle hul medal­jes van Ber­tus Malan (bestu­ur­der van Buco Harde­ware in Som­er­set-Wes) ont­vang het. Hulle s Praise Chawanika (Som­er­set-Wes), Ivhanka Horn (Laer­skool Lochn­er­hof) en Kayla Ger­ber (Laer­skool Stel­len­bosch).

Die o.10-se­uns is vas­ber­ade op pad na die wen­paal. Spa­mandla Kume (Danie Ack­er­mann Primêre Skool), Tay­don Jeftha (SWPS) en Zack He­u­nis (Laer­skool Stel­len­bosch) op pad na die wen­streep.

Die o.14 se­uns met hul medal­jes is Hein­rich April (Hoërskool Strand), Ayy­oob Sar­dien (HHH) en Neo Mok­gothu (HHH). Ayy­oob en Neo is oudleerder­s van SWPS.

Die o.8-se­uns, Corné Con­radie (Laer­skool Gene Louw), Jay­den Ma­fuza (SWPS) en Hafeez Ga­bier (Laer­skool Hendrik Louw) ont­vang hul medal­jes van Ber­tus Malan.

SWPS se ster­atleet, Jor­dan Boer, in ak­sie in die ver­spring vir meisies o.13. Sy het die bestaande rekord met 62 cm tot 4.94 m ver­beter.

’n Groep hoërskools­e­uns wys hul staal in die 800 m vir se­uns o.17. Voor hard­loop HHH-atlete Colan Walker en Chan­dler Smith, gevolg deur Hoërskool Strand se Ebert Wes­sels en Ab­dul Fat­taah-Adams.

SWPS se Keisha Septem­ber in die hoogspring vir meisies o.13.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.