District Mail

Vaar goed in kur­sus

- Entertainment · Musicians · Celebrities · Google

STRAND – Mar­tin Theron, ’n gr.10-leerder aan die Hoërskool Strand, is van­jaar weer een van 50 leerders in die Wes-Kaap wat gekies is om deel te neem aan twee kur­susse, aange­bied deur die

Twee Oseane-ak­war­ium. Klasse sou in die Maart­skoolvakan­sie aange­bied word, maar is weens die staat van in­perk­ing uit­ges­tel en is virtueel deur mid­del van Google Class­room en Zoom aange­bied. Mar­tin het uit­stek­end gevaar, die kur­susse voltooi en ’n gemid­delde van 78% vir die FET­marienebi­olo­gie-kur­sus be­haal.

 ??  ??

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa