District Mail

Mo­tor­wrak vol per­lemoen gekry

- Bianca Du Plessis Entertainment · Musicians · Celebrities

Strop­ers wat die polisie wou ont­duik, is ’n vo­er­tuig en meer as 900 een­hede per­lemoen kwyt na­dat hul mo­tor Dins­dag in ’n wilde jaag­tog met die polisie aan die brand ges­laan het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa