17 ARTS & LIFESTYLE LOCAL NEWS 13 August 2020 KUNS & LEEFSTYL René Visagie & Associates - 021 852 7404 Do you struggle to hear in a noisy environment? 021 853 6136 Does your child need a hearing test or Speech Therapy? Do you suffer from vertigo or tinnitus? www.hearingworld.co.za W1P-L3618DN116X76 #WysJouWoord vir Afrikaanse Taaldag Moeg van by die huis rondsit terwyl die skole gesluit is? Raak skeppend in Afrikaans en illustreer jou gunstelingwoord. Alle leerders 18 jaar en jonger word genooi om aan die Woordeboek van die Afrikaanse Taal (WAT) se Afrikaanse Taaldag-kompetisie deel te neem. Beeld jou gunstelingwoord in Afrikaans op enige kreatiewe manier uit (teken, verf, neem ’n foto, ens.) en plaas ’n foto daarvan op Instagram of Facebook met die hutsmerk #wysjouwoord en koppel @diewoordeboek aan jou foto. Tien deelnemers word die trotse eienaars van hulle gunstelingwoord met ’n sertifikaat met hul naam en woord van die WAT. Die wenner kry ook ’n jaar se toegang tot die aanlyn WAT. Die kompetisie sluit op 14 Augustus. Hou die WAT se sosiale media dop vir inskrywings by: instagram.com/ diewoordeboek/ of facebook.com/ diewoordeboek. BERG SEE PINKSTER™ Staan op, Staan vas, Staan uit KOM KUIER | KOM WORD DEEL Psalm 23:2 Hy laat my neerlê in groen weivelde Herder: Past. Riaan Hart Sel 083 785 9868 Sondae: 09:30 vm (Kinderkerk tydens dienstyd) Disastr 34 Gordonsbaai, Kerkkantoor: 076 529 6569 W1PXW2HN8PL130X20 www.bergseepinkster.co.za Almal Welkom 82X3LN0P1DW000-20