Blok­kies­raai­sel en vas­vra

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Inhoud -

DWARS

1 Di­a­mant­maat­skap­py in SA (2,5)

5 Groot­pra­ter (7)

10 Aand­mu­siek (8)

11 Op­ge­merk (6)

12 Wat ver­deel is (10)

13 Rus­plek in die woes­tyn (4)

14 For­me­le pak, bv. (8)

17 I­de­a­lis (6)

18 Van jou plig­te vry­stel (6)

20 Soort eend (8)

22 ’n Mo­tor­ver­vaar­di­ger (4)

23 Uit­sluit­lik (10)

26 Ie­wers an­ders (6)

27 Ma­ri­o­net­te­spel (8)

28 Vin­nig be­weeg (7)

29 Vuil (7)

AF

2 Aan­spreek­vorm vir ’n regter (5)

3 Die­self­de (5)

4 Ant­woord op (7)

6 Gig­ge­lend (7)

7 Na­tuur­kun­di­ge (9)

8 S­ma­rag, bv. (9)

9 Uit­voer (6)

15 Aan­trek­lik (9)

16 Ont­wa­ter (9)

19 T­wee­wiel-ry­din­ge­tjie (7)

20 Dronk (6)

21 Duim­gooi­er (7)

24 O­lim­pie­se . . . (5)

25 Ver­die­ping (Fr.) (5)

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.