In ’n blom­tyd

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek Simon Sê -

Ang­lo A­me­ri­can se re­sul­ta­te kan op­ge­som word met die woor­de van die hoof­op­skrif, wat lui dat die vrye kon­tant­vloei met 93% tot $4,9 miljard toe­ge­neem het om die net­to skuld tot $4,5 miljard te hal­veer. Dit is e­norm en toon die on­der­ne­ming is op ’n ste­wi­ge grond­slag, maar wat vol­gen­de? Mynbou is si­klies van aard; die sek­tor blom en krimp dan weer in. Nou­dat ons dus weer in ’n blom­tyd­perk is: be­gin die ak­tie­we uit­brei­dings en ver­kry­gings van voor af? Ver­kry­gings en uit­brei­dings wat uit­ein­de­lik weer tot ’n in­krim­ping lei? Mis­kien het die myn­bou­sa­ke slim­mer ge­word; ons sal maar moet wag en kyk. ■ te­rug­voer@fin­week.co.za

*Die skry­wer be­sit aan­de­le in Wool­wort­hs.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.