DIE LE­LI­KE

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

Dui­sen­de pos­te bly in ge­drang by die suk­ke­len­de pla­ti­num­maat­skap­py Lon­min, wie se toe­koms toe­ne­mend af­hang of Si­ba­nye-stil­l­wa­ter hom suk­ses­vol gaan uit­koop. Die myn­maat­skap­py, met meer as 33 000 men­se in diens, het ge­waar­sku “we­sen­li­ke on­se­ker­he­de” be­ïn­vloed sy vermoë om in die vol­gen­de 12 tot 18 maan­de ’n lo­pen­de saak te bly, sê

As deel van sy plan­ne om te oor­leef sal Lon­min na ver­wag­ting in die hui­di­ge boek­jaar 3 700 wer­kers af­lê, deel van sy plan­ne om min­stens 12 600 pos­te in drie jaar te be­snoei. In dié sta­di­um het hy die Si­ba­nye-tran­sak­sie no­dig om die af­leg­gings­pak­ket­te te kan be­kos­tig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.