Dis nog vroeg

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Markplek -

Long4life* se re­sul­ta­te is te vroeg om ons veel oor die maat­skap­py te ver­tel. Hy is min­der as ’n jaar oud en be­sit so­wat R1,7 mil­jard in kon­tant wat hy aan ver­kry­gings sal be­stee. Ek is ver­ras deur die di­vi­dend, hoe­wel dit ’n be­skeie R50 mil­joen is. Kon­tant per aan­deel is so­wat 180 sent teen ’n hui­di­ge aan­deel­prys van 560 sent. Dit laat 380 sent, met 30 sent WVPA vir die tyd­perk, ’n his­to­rie­se p/v van on­ge­veer 12 keer wat waar­de bied – ver­al in ’n duur mark – en ’n aan­deel wat nog baie moet doen be­tref­fen­de ver­dien­ste.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.