“As die ANC werk­lik erns­tig is daar­oor om ’n ein­de aan die vlaag van ge­weld teen vroue en kin­ders te maak, moet hul­le hom na hul in­ter­ne e­tiek­ko­mi­tee ver­wys en hom ver­wy­der uit al­le pos­te wat hy in die par­ty be­klee.”

Finweek Afrikaanse Uitgawe - - Kortliks -

- John Steen­hui­sen, Da-hoof­sweep, vol­gens Bu­si­ness Day oor die be­dan­king van die ANC-LP M­du­du­zi Ma­na­na ’n dag voor­dat hy voor ’n par­le­men­tê­re e­tiek­ko­mi­tee sou ver­skyn het. Ma­na­na is vroe­ër skul­dig be­vind aan aan­ran­ding na­dat hy drie vroue in ’n nag­klub in Jo­han­nes­burg aan­ge­rand het. Die Na­si­o­na­le Ver­vol­gings­ge­sag het in Ju­lie aan­ge­kon­dig dat hy Ma­na­na nie gaan ver­volg nie ná be­we­rings dat hy sy voor­ma­li­ge huis­wer­ker aan­ge­rand het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.